February 4, 2021

Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George

Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George

Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George

Het die tuinbou-gogga jou gebyt en benodig jy tuinbou benodighede soos kompos, bogrond, potgrond, bas en klippies (13 – 19mm? Dirkie Skip Hire in Mosselbaai kan dit vir jou vervoer en aflewer by jou huis vanaf die kwekerye en ander verskaffers in die Tuinroete.

Kontak Dirk Steyn vir die aanry van jou tuinbenodighede tot grootte 2 kubieke meter. Vir u gerief kan daar gereël word om in groot maat of in sakke afgelewer te word.

Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George

The post Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George first appeared on Lalakoi Directory.

The post Tuinbou Benodighede Afgelewer in Mosselbaai en George first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Lalakoi Online Publications

0 Comments