Sakpas Pakkette by Hartenbos Oogkundiges
Bekostigbare Oogkundige in Hartenbos
Hartenbos Oogkundige bied sakpas pakkette aan vir nie-mediese fonds kliente. Die sakpas pakket is streng kontant en sluit in die volledige oogtoets, plastiek lense en raam.
Sakpas Pakkette by Hartenbos Oogkundiges
- Enkel Visie @ R850
- Bifokale @ R1050
- Multifokale @ R1800
Terme en voorwaardes geld.
Kontak Hartenbos Oogkundiges vir meer inligting asook vir afsprake.
0 Comments