November 10, 2017

Kekkel en Kraai Hoender Promosie in Hartenbos

Kekkel en Kraai Hoender Promosie in Hartenbos

Slaghuis Promosie in Hartenbos

Hartenbos Slaghuis en Kekkel en Kraai in Hartenbos bied hierdie naweek ongelooflike pryse aan op hoender fillette, vars plaaseiers asook mince en wors. Die promosie is geldig Vrydag 10 November en Saterdag 11 November 2017.

Kekkel en Kraai Hoender Promosie in Hartenbos

  • Hoender Fillette teen R 48.99 p/kg
  • Maalvleis Promosie teen R 59.99 p/kg
  • Oukraal Wors teen R 59.99 p/kg
  • Plaaseiers (30) teen R 48.99

Kekkel en Kraai Hoender Promosie in Hartenbos

0 Comments