Smullekker vleis by Hartenbos Slaghuis

Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis naweek braai voor skole-begin-hartenbos slaghuis lalakoi

Die skole begin weer volgende week en na ‘n lekker lang skoolvakansie is dit nou tyd om die vakansie behoorlik af te sluit. Steek die vure aan, trek die kinders nader en geniet kwaliteit gesins-tyd. Hartenbos Slaghuis bied topgehalte vleis aan met smullekker opsies vir enige braai. Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing. Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Directory.The post Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis first appeared on Lalakoi Publishing Network.