Slaghuis in Hartenbos

Die naweek is die dorp in rep-en-roer met die Buffalo Rally 2022 wat in Hartenbos plaasvind. Vir motorfiets-liefhebbers is hierdie verseker ‘n geleentheid wat hulle nie wil misloop nie.
Die span van Hartenbos Slaghuis staan gereed met die beste kwaliteit vleis vir die kole! Ons 28 dae verouderde steak asook ons welbekende Hartenbos Slaghuis- en Wilgenhof boerewors bly vir talle ‘n treffer, so ook ons groot verskeidenheid bees, lam, vark en hoender!
Vir die gerief van ons kliënte bied ons ‘n reeks souse, speserye, braaibenodighede, knoffelbrood en peuselhappies vir om vir vuur.
Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.
The post
Slaghuis in Hartenbos first appeared on
Lalakoi Directory.
The post
Slaghuis in Hartenbos first appeared on
Lalakoi Publishing Network.
0 Comments