Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos

Oogkundige Pakkette Hartenbos
Hartenbos Oogkundige bied kwaliteit sakpas pakkette aan vir kontant kliente. Die pakkette sluit alles in van oogtoets, tot lense en raam.- Enkel Visie R 950.00
- Bifokaal R1170.00
- Multifokaal R1999.00
