‘n Nuwe geur om hoender te marineer

Probeer ‘n nuwe geur om jou hoender te marineer

Hoender Marinade Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis help graag met smullekker idees vir aandete! Bederf jou gesin met ‘n gemarineerde hoender, gemaak van sakpas vars hoender beskikbaar elke Dinsdag en Donderdag by jou plaaslike slaghuis in Hartenbos. Die slaghuis het verskeie souse en marinades om jou hoender mee te marineer. Vinnige, maklike koningskos! Die reeks ‘Sauce on Tap’ souse is beskikbaar in 250ml en 500ml bottels, in die volgende geure:
  • BBQ
  • Egte Sosaties
  • Garlic & Red Wine
  • Honey & Mustard
  • Mango & Chutney
  • Rosemary & Red Wine
  • Smokey Sparerib
  • Lemon & Herb
Vir die wat kans sien vir iets meer gewaagd, probeer ons Ma Dolly’s Extra Hot Peri-Peri of Dynamite sous of ons Prego Marinade. Ons bied ‘n verskeidenheid Ingelegte slaaie, knoffelbrode ens aan om jou ete mee af te rond. Probeer ‘n nuwe geur om jou hoender te marineer Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Probeer ‘n nuwe geur om jou hoender te marineer first appeared on Lalakoi Directory. The post Probeer ‘n nuwe geur om jou hoender te marineer first appeared on Lalakoi Publishing Network.