Mosselbaai Gekookte Etes

Mosselbaai Gekookte Etes

September 2025 Gekookte Etes Mosselbaai

Blasters Mosselbaai is opgewonde om aan te kondig dat ons nou elke Vrydag heerlike, tuisgemaakte gekookte etes beskikbaar het. Ons September spyskaart sluit ‘n verskeidenheid tradisionele disse in, perfek vir die gesin, vir vinnige aandete of net om jouself te bederf na ’n besige week. Bestellings & betalings moet deurgegee word Dinsdae voor 16h00. Kos kan afgehaal word teen 12h00 Vrydae by Blasters.
  • Week 1: Vrydag 12 Sep 2025 Chutney Hoender, Gebakte Aartappel, Gegeurde Rys, Soet Pampoen Slegs R80 per persoon
  • Week 2: Vrydag 19 Sep 2025 Tradisionele Bobotie, Geelrys, Vla Wortels, Groenslaai Slegs R75 per persoon
  • Week 3: Vrydag 26 Sep 2025 Vark Tjop, Samp, Butternut, Groenbone Slegs R85 per persoon
  • Week 4: Vrydag 3 Okt 2025 Wildspastei, Karamel Soetpatat, Samp, Wortels en Ertjies gemeng Slegs R110 per persoonMalva poeding en vla is opsioneel teen R40 per porsie
Of jy nou lus is vir ’n gesinsvriendelike ete, iets vir die werkspan of sommer net om jouself te bederf, Blasters maak dit maklik! Click here for more information and contact details < Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo. The post Mosselbaai Gekookte Etes first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Lalakoi Online Publications

0 Comments