Lekker Pasteie in Mosselbaai

Lekker Pasteie in Mosselbaai

Koop 4 en kry 5 pasteie by Big Joe’s Pies in Mosselbaai vir slegs R99. Dis mos nou lekker man! Lekker pasteie teen ‘n lekker prys vir ‘n lekker ete. Al jou gunsteling pasteie is by Big Joe’s beskikbaar plus die opwindend nuwe kaas en biltong pastei. Mmmmm dis iets om te proe,‘n smaak senasasie soos min! Dis amper vakansie en die kok mag mos ook vakansie kry. Sien jou by Big Joe’s Pies in Mosselbaai.   The post Lekker Pasteie in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Lalakoi Online Publications

0 Comments