Langarm Dans September 2022 Mosselbaai

Langarm Dans September 2022 in Mosselbaai

Rachus Muller Dans-30 Sep Blasters Mosselbaai

Langarm Dans Blasters Mosselbaai

Blasters Mosselbaai bied hul gewilde maandelikse langarm dans aan op Vrydag 30 September 2022. Die bekende musikant, Rachus Muller gaan sorg vir lekker musiek om die dansvloer te laat kook! Bring jou kinders saam en laat hulle baljaar by die veilige speelarea. Kontant kroeg en a la carte spyskaart is beskikbaar. Die dans begin 19h00 tot laat. Kaartjies beloop R50 per persoon en is beskikbaar by ontvangs. Langarm Dans September 2022 in Mosselbaai Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Langarm Dans September 2022 in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory. The post Langarm Dans September 2022 in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.