Langarm Dans Mosselbaai

Julie 2025 Langarm Dans Mosselbaai

Rachus Muller Langarm Dans Mosselbaai

As jy lief is vir langarmdans, moet jy beslis Blasters in Mosselbaai besoek. Met ‘n ruim dansvloer, gesellige atmosfeer en uitstekende musiek is dit die ideale plek om jou voete behoorlik te laat beweeg. Kom geniet ‘n gesellige aand by Blasters Mosselbaai op Vrydag 25 Julie 2025. Rachus Muller gaan die dansvloer laat kook, jy wil dit nie misloop nie. Kom geniet die aand. Onthou vir ouers met kinders, ons speelarea sal oop wees.
  • Wanneer: Vrydag 25 Julie 2025 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon, indien jy aanlyn bespreek op www.blastersmosselbay.co.za
  • R80 per persoon indien jy nie aanlyn wil bespreek nie
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar
Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo. The post Langarm Dans Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Lalakoi Online Publications

0 Comments