Fisioterapeute in George

Fisioterapeute in George

Met die aanbreek van lieflike warm dae is baie van ons gretig om meer aktief te raak. Dink maar aan hardloop, fietsry, stap, tuinwerk en ander aktiwiteite. Met verhoogde aktiwiteit bestaan die risiko van beserings soos verstuitings, spierverrekkinge en gewrigspyn. Cecile Steyn Fisioterapeute in George, met ondervinding in die assessering en behandeling van sport- en aktiwiteitsverwante beserings, is gereed om jou te help. Moenie dat pyn jou terughou nie. Bespreek jou afspraak vandag en geniet jou gunsteling aktiwiteite met vertroue! Jy kan ook weer spring van plesier! > Klik hier vir meer inligting en kontakbesonderhede < The post Fisioterapeute in George first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Lalakoi Online Publications

0 Comments