Desember Langarm Dans in Mosselbaai

Desember Langarm Dans met Rachus Muller Mosselbaai

Rachus Muller Dans 2 Des-Blasters Mosselbaai Lalakoi

Langarm Dans Vrydag 2 Desember 2022 in Mosselbaai

Kom geniet ‘n lekker langarm dans op Vrydag 2 Desember 2022 in Mosselbaai by Blasters Centre. Met die bekende musikant, Rachus Muller wat gaan sorg vir lekker musiek, kan julle verseker wees dat die dansvloer gaan kook!
  • Kaartjies beloop R50 per persoon en is beskikbaar by ontvangs. Kontak ons ontvangs vooraf vir kaartjies. Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.
  • Kontant kroeg en a la carte spyskaart is beskikbaar. Die dans begin 19h00 tot laat.
  • Bring jou kinders saam en laat hulle baljaar by die veilige speelarea.
Desember Langarm Dans in Mosselbaai Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Desember Langarm Dans in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory. The post Desember Langarm Dans in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.