Bobaas Bokmelk Velsorg in Hartenbos

Bobaas Bokmelk Velsorg Beskikbaar in Hartenbos

Bobaas Bokmelk Lyfbederf Klein

Natuurlike Velsorg Produkte beskikbaar by Hartenbos Seefront

Klein Bederf, ‘n gewilde velsorg bederfwinkel in Hartenbos Seefront bied ‘n reeks luukse Bokmelk produkte aan. Die reeks Bobaas Bokmelk produkte is ‘n groot treffer by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot “cradle cap”, Bokmelk met sy lieflike soet kakao-botter geur is die antwoord! Die Bokmelk reeks het nou ook so paar nuwe byvoegings gekry:
  • Baba-Lyfroom-Koek het 2 nuwe geure: Bokmelk & Rooibos, Bokmelk & Laventel
  • Bokmelk & Rooibos Seepkoek en Bokmelk & Laventel Seepkoek
  • Bokmelk Lyfroom, Lyfwas, Lyfroomsproei en Badskuim is nou ook beskikbaar in 100ml. Net reg vir die naweek-sak!
Besoek Klein in Hartenbos Seefront vir hierdie en vele ander bederf produkte! Bobaas Bokmelk Velsorg Beskikbaar in Hartenbos Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo. The post Bobaas Bokmelk Velsorg Beskikbaar in Hartenbos first appeared on Lalakoi Directory. The post Bobaas Bokmelk Velsorg Beskikbaar in Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.