Benodigdhede vir die Perfekte Braai
Alles wat jy benodig vir die perfekte braai
Hartenbos Slaghuis
Hartenbos Slaghuis maak dit maklik om die perfekte braai te hou! Ons bied alles jy benodig, van die lekkerste, smaaklike vleise, ‘n reeks souse en speserye, knoffelbrode, verskeie peuselhappies vir op die kole sowel as braaibenodighede!
Ons reeks speserye van die ‘Spice Buds’ sluit in:
- Bull Dust – Beef
- Lamb Orgini – Lamb
- Mother Clucker – Chicken
- Mud Rub – Pork
- Team Fish – Fish
Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.
The post
Alles wat jy benodig vir die perfekte braai first appeared on
Lalakoi Directory.
The post
Alles wat jy benodig vir die perfekte braai first appeared on
Lalakoi Publishing Network.
0 Comments