Posts Tagged ‘ pierre venter ’

Mosselbaai Besigheidskamer

Oct 10th, 2009 | By | Category: Garden Route, Mossel Bay Businesses, Mossel Bay Directory, Mossel Bay News

Mosselbaai Besigheidskamer
Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer
Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.
Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n spreker, [...]



Besigheidskamer wil Mosselbaai meer mededingend maak

Oct 9th, 2009 | By | Category: Garden Route News, Mossel Bay Businesses, Mossel Bay Directory, Mossel Bay News

Mosselbaai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die dorp meer mededingend te maak.“Ons moet Mosselbaai aanlokliker [...]