Woensdae Koffie en Koek Spesiale Aanbod in Mosselbaai

Woensdae Koffie en Koek Spesiale Aanbod in Mosselbaai

Woensdae Koffie en Koek Spesiale Aanbod in Mosselbaai

Aandag alle Pensionarisse of ouer as 60 jariges in Mosselbaai. Moeksie’s Koffiewinkel in die Bayside Sentrum Mosselbaai bied elke Woensdag ‘n ongelooflike spesiale aanbod op koffie en koek aan spesiaal vir julle!

Kom geniet ‘n heerlike sny koek en koffie of tee vir slegs R25.00.

Aanbod is geldig elke Woensdag, heeldag.

Woensdae Koffie en Koek Spesiale Aanbod in Mosselbaai