Wegneemete Promosies in Hartenbos

Wegneemete Promosies in Hartenbos

Wegneemetes-Promosie-Hartenbos-Boeppensie

 

 

 

 

 

 

 

Boeppensie in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid heerlike etes teen speisiale pryse. Die etes kan of wegneem of in die restaurant geniet word. Kom geniet smul lekker Kerrie maalvleis op rys of Kerrie jafels, sop of tuisgemaakte pasteie en ander heerlike etes hierdie winter by Boeppensie in Hartenbos.

Wegneemete Promosies in Hartenbos

• Kerrie Maalvleis op rys – R40.00
• Kerrie Jafel – R 20.00
• Sop van die dag – R 20.00
• Tuisgemaakte Pasteie – Hoender R 20.00 | Steak of Pepper Steak R 22.00
• Sny Wortelkoek – R 25.00

Pryse is geldig tot einde Julie 2018.
Wegneemete Promosies in Hartenbos