Warm Somerspromosie by Oogkundige in Mosselbaai

Warm Somerspromosie by Oogkundige in Mosselbaai

Warm Somerspromosie by Oogkundige in Mosselbaai

Oogkundige in Mosselbaai

Niek Harteveld Oogkundige bied twee Warm Somerspromosies aan by jul praktyk in Mosselbaai vanaf 1 November 2015 tot 31 Januarie 2016. Besoek hul gerus vandag nog om deel te he aan hierdie fantastiese promosie.

  • Promosie 1:
    Kom in vir ‘n Oogtoets, maak van lense of koop van ‘n raam en kry ‘n enkelvisie sonbril GRATIS
  • Promosie 2:
    Koop ‘n raam en ‘n stel vryvorm ontwerpte progressiewe (multifokale) lense met Transitions verkleuring en kry ‘n stel wit vryvorm lense GRATIS

Terme en voorwaardes geld.

Kontak Niek Harteveld Oogkundiges gerus vir meer inligting.

Warm Somerspromosie by Oogkundige in Mosselbaai