Vis en Skyfies Promosie in Hartenbos
Golden Oldie Vis en Skyfies Promosie Donderdae Hartenbos
See Spens Hartenbos bied elke Donderdag ‘n puik promosie aan op hul smul lekker vis en skyfies. Die Golden Oldie Promosie wat insluit een groot vis en klein skyfies vir slegs R40.00 lok talle inwoners en vakansiegangers na See Spens. Die promosie is beskikbaar vir ieder en elk, nie net vir pensionarisse nie.
Die Golden Oldie Promosie is beskikbaar elke Donderdag by See Spens Hartenbos.