Vadersdag Promosie by Braaiwinkel

Vadersdag Promosie by braaiwinkel in Mosselbaai

Vadersdag Promosie By Braaiwinkel Met Vadersdag om die draai op 20 Junie 2021 bied jou nuwe braaiwinkel in Mosselbaai talle Vadersdag promosies aan. Bederf jou pa met iets wat hy regtig wil hê, want Pa’s hou mos van braai!
  • Ontvang ‘n gratis blaasbalk en ‘selfstarting’ briquettes met enige ingeboude braai.
  • Egte Leer Voorskote teen slegs R950, en ontvang ‘n gratis braaisous van jou keuse
  • Woesmooi Leer ‘pouch’, braaitang en steakmes vir Vadersdag slegs R800
  • Enkel Pizza Oond teen R1100, sluit ‘n graaf, pizza snyer en teël in
Besoek Blom en Braai in Voorbaai Mosselbaai vir hierdie en vele ander Vadersdag Promosies geldig tot 30 Junie 2021. Blom en Braai bied ‘n groot verskeidenheid braais aan, van ingeboude- tot losstaande en maklik vervoerbare braais. Hier is ook ‘n groot verskeidenheid braai toerusting, souse, braai speserye asook geskenke, roosters en vele meer! Vadersdag Promosie by Braaiwinkel in Mosselbaai The post Vadersdag Promosie by Braaiwinkel in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory. The post Vadersdag Promosie by Braaiwinkel in Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.