Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai

Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai

Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

‘n Bekende slaghuis in Mosselbaai het ‘n nuwe baadjie aangetrek. Bo Karoo Vleismark in die Bayview Plaza Voorbaai, vroeër bekend as Bayview Slaghuis het nuwe eienaars, en ou bekende blokman in die area, Edgar deel van hulle span.

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie

  • Beef Mince teen R49.99 p/kg
  • Rump & Sirlion teen R89.99 p/kg
  • Hoender Boudjies teen R33.99 p/kg
  • Hoender Dye teen R29.99 p/kg
  • Beesnek Kookvleis teen R29.99 p/kg

Sosaties, slaaie, skaapstertjies, gevulde brode, skilpadjies en nog vele meer.

Kom geniet hul opedag saam met die vriendelike span op Vrydag 5 Augustus en Saterdag 6 Augustus 2016.

Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai