September Slaghuis Promosie in Hartenbos

September Slaghuis Promosie in Hartenbos

September Slaghuis Promosie in Hartenbos

Slaghuis Promosie in Hartenbos

Die skole sluit vandag vir die September skoolvakansie en as dit nie genoeg rede is vir ‘n lekker braai nie, sal Hartenbos Slaghuis se puik pryse op gehalte vleis jou dalk kan oorreed. Nooi jou vriende en gooi ‘n vleisie op die kole hierdie naweek.

  • Beef Rump Steak teen R 99.99 p/kg
  • Chicken Steak teen R 79.99 p/kg
  • Oukraal Wors teen R 59.99 p/kg
  • Beef Shin teen R 65.99 p/kg

Pryse geldig 29 en 30 September 2017 by Hartenbos Slaghuis.

September Slaghuis Promosie in Hartenbos