Naweek Slaghuis Promosie in Hartenbos 10 Maart 2017

Naweek Slaghuis Promosie in Hartenbos 10 Maart 2017

Naweek Slaghuis Promosie in Hartenbos 10 Maart 2017

Naweek Slaghuis Promosie in Hartenbos by Hartenbos Slaghuis

Naweek is beslis die perfekte tyd vir braai en Hartenbos Slaghuis in Kaap de Goede Hooplaan wil bydra tot die volmaakte braai hierdie naweek met hul verskeie naweek promosies. Besoek Hartenbos Slaghuis vir top gehalte vleis teen bekostigbare pryse.

  • Lam ‘Leg Chops’ @ R99.99 p/kg
  • SA Tradisionele Wors @ R53.99p/kg
  • ‘Pork Belly’ @ R89.99 p/kg
  • ‘Beef Stew’ Promosie @ R47.99 p/kg

Naweek Slaghuis Promosie in Hartenbos 10 Maart 2017