Multifokale Lens Promosie in Hartenbos
Oogkundige in Hartenbos
Hartenbos Oogkundige bied ‘n multifokale lens promosie aan gedurende die winter. Koop enige Multifokale Lense by Hartenbos Oogkundige en kry ‘n gratis Office Multifokale of Enkel Visie gepolariseerde lens.
Promosie is geldig tot 31 Augustus 2015. Terme en voorwaardes geld.