Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie

Wors and Maalvleis Promosie in Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied hierdie naweek ‘n promosie aan op Oom Loot se Dik Wors en Bees Maalvleis. Besoek hul gerus gedurende Donderdag 19 Januarie tot Saterdag 21 Januarie 2017 vir hierdie promosie.

  • Oom Loot se Dik Wors teen R59.99 p/kg
    (koop 3kg of meer vir slegs R55.00 p/kg)
  • Bees Maalvleis teen R59.99 p/kg
    (koop 3kg of meer vir slegs R55.00 p/kg)

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie