Moedersdagete in Hartenbos

Moedersdagete in Hartenbos

Ons nooi jou hartlik uit om Moedersdag op Kleingeluk te kom geniet. Bring jou gesin en gee ma bietjie ‘n dag af van kosmaak.

Moedersdagete in Hartenbos

Boerekos by Kleingeluk Hartenbos

Kleingeluk bied ‘n rustige plaas atmosfeer slegs 3km buite Hartenbos. Dit is die ideale ligging om te ontspan en te smul aan ons heerlike boerekos.

  • Lekker boerekos teen R110 per persoon.
  • Kinders onder 12 is gratis.
  • Ete begin 12:00

Bring die hele familie saam. Ons pragtige omgewing omring met wingerde bied ‘n veilige speel area vir kinders.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Contact Details