Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge
Hartenbos Slaghuis
Kom maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis op Vrydag 12 August en Saterdag 13 Augustus vir hierdie naweek se spesiale aanbiedinge.
- Lam Boud/ Chump Chops teen R85.99 p/kg
- Vark Sosaties teen R59.99 p/kg
- Ribburger teen R53.99 p/kg
Spesiale Aanbiedinge soos hierbo genoem is slegs geldig 12 en 13 Augustus 2016