Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge 4 tot 5 November 2016
Dit is naweek en tyd om te braai en potjiekos te maak! Kom maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis op Vrydag 4 November en Saterdag 5 November vir hierdie naweek se spesiale aanbiedinge.
- Lam Potjiekos teen R82.99 per/kg
- Pork Texan Steak teen R49.99 per/kg
- Oukraal Wors teen R 49.99 per/kg
- Pork Bangers teen R49.99 per/kg
Spesiale Aanbiedinge soos hierbo genoem is slegs geldig 4 en 5 November 2016.