Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge 19 en 20 Augustus 2016

Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge 19 en 20 Augustus 2016

Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge 19 en 20 Augustus 2016

Hierdie naweek bied HartenbosSlaghuis soos oudergewoonte weer ‘n verskeidenheid
Spesiale aanbiedinge aan. Skakel jou vriende en reel ‘n gesellige braai die naweek en smul aan heerlike Hartenbos Slaghuis top kwaliteit vleis!

  • Oukraal Wors teen R47.99 per kilogram
  • Beef Stew teen R45.99 per kilogram
  • Rump Sosaties teen R89.99 per kilogram
  • Volstruis Nek teen R35.99 per kilogram

Kontak Hartenbos Slaghuis om te bestel of besoek die Slaghuis in Kaap de Goede Hooplaan Hartenbos.

Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge 19 en 20 Augustus 2016