Hartenbos Donderdae Vis en Skyfies Promosie
Golden Oldie Vis Promosie Hartenbos
See Spens by die Hartenbos Spar Sentrum in Hartenbos bied elke Donderdag hul heerlike Golden Oldie Promosie. Kom geniet ‘n smullekker groot vis en skyfies vir slegs R 40.00 per porsie!
Die spesiale aanbieding in geldig elke Donderdag, terwyl voorraad hou.