Hartenbos Akkommodasie Promosie

Hartenbos Akkommodasie Promosie

Suidersee-30-afslag-op-Hartenbos-Akkommodasie

 

 

 

 

 

 

 

Suidersee Hartenbos bied ‘n promosie op selfsorg akkommodasie aan tot 15 Maart 2019. Bespreek vir 5 nagte of meer en kry 30% afslag op jou akkommodasie.

Suidersee bied selfsorg eenhede aan slegs 100m vanaf die Hartenbos hoofstrand, verskeie vermaak soos verhitte swembad, putt-putt, restaurante & winkels.

 

Kom breek weg na Hartenbos en geniet alles wat hierdie prag kusdorpie het om te bied.

Hartenbos Akkommodasie Promosie