Bo Karoo Vleismark Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark, ‘n bekende Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai bied ‘n reeks heerlike spesiale aanbiedinge aan vir tot 22 Oktober 2016.

  • Loot se “Dik Wors” @ R49.99 per kg
  • Vark Braai Chops @ R49.99 per kg
  • T-Bone en Club Steak @ R72.99 per kg
  • Hoender Sosaties @ R69.99 per kg
  • Skaap Braai Chops @ R69.99 per kg
  • 2 Tand Skaap @ R69.99 per kg

As jy wil braai, kom maak by ons ‘n draai.

  • Koop vir R200 of meer en kom in aanmerking vir ons Rugby Raai Hamper
  • Koop vir R500 of meer en kry 5% afslag op jou aankope.

Besoek Bo Karoo Vleismark vir al jou vleis en braai benodighede!

Bo Karoo Vleismark Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai