Blaaskans Spesiale Aanbod by Oppi Plaas Padstal

Blaaskans Spesiale Aanbod by Oppi Plaas Padstal

Blaaskans Spesiale Aanbod by Oppi Plaas Padstal

Koffie en Koek Spesiale Aanbod tussen Albertinia en Riversdal

Oppi Plaas Padstal, geleë op die N2-roete tussen Albertinia en Riversdal, net voor die Stilbaai-afrit, bied ‘n heerlike blaaskans spesiale aanbod aan. Kom geniet ‘n heerlike stuk appeltert of kaaskoek saam met koffie of tee vir slegs R40.00. Die padstal bied ‘n rustige atmosfeer waar jy weer kan herlaai voor jy verder ry na jou bestemming.

Die padstal bied ook ‘n reeks unieke geskenke, insluitende handgemaak en tuisgebakte items, asook Jakkalsvlei Wyne en bier aan.
Motorfiets bestuurders ook welkom om by Oppi Plaas Padstal te stop vir iets te ete!

Blaaskans Spesiale Aanbod by Oppi Plaas Padstal