Biltong en Steak in Hartenbos

Biltong en Steak in Hartenbos

 

Bloeisels en Blomme Hartenbos

Bloeisels en Blomme is al ‘n landmerk vir top gehalte biltong en steak in Voorbaai Hartenbos en bied tans hul lekker biltong aan teen ‘n bekostighare prys van slegs R 189-99 per kilogram en hul bekende kwaliteit steak teen R 89-99 per kilogram.

Besoek hul vandag nog om gebruik te maak van hier promosie.

Biltong en Steak in Hartenbos