Bees Biltong teen Kosprys in Mosselbaai

Bees Biltong teen Kosprys in Mosselbaai

Dinsdae-Happy-Days-Bees-Biltong-Voorbaai-Mosselbaai

Dinsdae Happy Days Promosie in Mosselbaai

Kalahari Vleis en Deli in Voorbaai Mosselbaai bied tans hul ‘Dinsdae Happy Days Promosie’ aan! Koop jou gunsteling Bees Biltong nou elke Dinsdag teen kosprys by Kalahari Vleis en Deli.

Heerlike Bees Biltong is nou beskikbaar teen R 179.99  per kilogram elke Dinsdag vanaf 09h00 tot 17h30.

Terme en Voorwaardes Geld.

Bees Biltong teen Kosprys in Mosselbaai

Bees Biltong teen Kosprys in Mosselbaai