Vleesbaai Restaurant Oop Naweke
Restaurant Vleesbaai
Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant en kuierplek buite Mosselbaai op die Boggomsbaai/ Gouritsmond/ Vleesbaai-pad, 7km vanaf die N2.
Stoepsit is elke naweek oop! Kom geniet ‘n smullekker ontbyt Saterdae tussen 09h00 en 12h00 en ‘n heerlike 4-gang middagete elke Sondag.
Bring die familie en geniet top gehalte kos in ‘n gesellige atmosfeer.