Tweedehande Pool Tafel te koop in Mosselbaai
Snooker and Pool Supplies in Mosselbaai bied ‘n nuut oorgedoende pool tafel aan wat op ‘n eetkamertafel staan aan vir slegs R 3550. Dis die perfekte geskenk vir Kersfees of vir jou strandhuis.
- nuut oorgedoen
- staan op eetkamertafel
- Slate blad,
- Snooker en Pool balle
- driehoek, chalk & 2 cues
Beskikbaar by Snooker en Pool Supplies in Mosselbaai.