Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit-Sondag-Middagete-Augustus-2018

Sondae Buffetmiddagetes Mosselbaai

Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai Mosselbaai bied vanaf Augustus 2018 hul Sondae Buffetmiddagtes slegs die eerste naweek van die maand aan. Op Sondag 5 Augustus 2018 kan u ‘n fantastiese 4-gang buffetete geniet in die rustige atmosfeer slegs minute se ry vanaf Mosselbaai en Vleesbaai. Op Saterdag 4 Augustus is  Stoepsit oop vir heerlike ontbyt.

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant & Venue is gewild vir hul troues en spesiale funksies. Bespreek u volgende funksie by Stoepsit Restaurant en Venue.

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai