Smelt in die Mond Steak Resep deur Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Smelt in die Mond Steak Resep deur Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Smelt in die Mond Steak Resep deur Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Steak beskikbaar by Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark het ‘n maklike en heerlike ‘smelt in die mond steak resep’ wat hulle graag deel. Vir kwaliteit biefstuk (steak) besoek hul gerus in die Bayview Plaza, hoek van Louis Fourie en Garretstraat Voorbaai Mosselbaai. Probeer dit gerus die resep! Dit is mondwater lekker!

  • Sny 1kg Biefstuk in stukkies
  • Sout en Pepper na smaak
  • Kap n koppie meel in met die rand van n piering. Braai alkant bruin in olie. Skep in bak met deksel.
  • Braai 3 uie en skep oor vleis..

Maak sous in pan.

SOUS

  • 1Eetlepel bisto
  • 1Eetlepel meel
  • 1Eetlepel Worcestersous
  • 1en halwe eetlepel tamatiesous
  • 1Eetlepel suiker
  • 3koppies water

Kook goed deur en skep oor vleis en uie. Bak in oond vir 20 tot 30 min.

Vir meer inligting oor Bo Karoo Vleismark:

Smelt in die Mond Steak Resep deur Bo Karoo Vleismark Mosselbaai