Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai

Die warmer somersdae is hier, dus het jy geen verskoning meer om nie ‘n vleisie op die kole te gooi nie. Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid mondwater-lekker vleissnitte, asook hul welbekende reeks wors wat insluit ‘n heerlike ‘Greenpeper and Onion’ wors, asook Oom Loot se Dikwors.

Braaipakke beskikbaar in Mosselbaai

Bo Karoo Vleismark bied spesiale braaipakke aan met verskillende snitte. Vra gerus hul bekwame blokman vir enige spesifieke versoeke. Hul steak en rump is van topgehalte en talle kliente kom terug vir nog.

Besoek hul elke Saterdagoggend vir heerlike gebraaide worsrolletjies met topgehalte wors!

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai