See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan

See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan

See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan

Wegneemetes in Hartenbos

Die See Spens, ‘n bekende wegneemetewinkel in die Sparsentrum van Hartenbos het nuwe eienaars! Kom besoek die nuwe, verbeterde See Spens. Hul vriendelike span staan gereed om jou help. Hul spog nie net met ‘n nuwe baadjie binne nie, maar bied hul klante nou ook ‘n nuwe uitgebreide spyskaart asook ‘n bakery.

Wegneemete kan ook afgelewer word in Hartenbos, Voorbaai en Klein Brakrivier vir bestellings van R50 of meer. Probeer gerus die heerlike toevoegings tot die spyskaart, asook die vars gebakte brode en pasteie.

See Spens trek ‘n nuwe baadjie aan