Oujaarsdans by Stoepsit naby Vleesbaai Mosselbaai
Mosselbaai Oujaarsdans 2016
Die einde van 2016 is een van die dae hier en talle families en vriende beplan reeds hul oujaarsaand. Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai Mosselbaai bied oudergewoonte weer hul Oujaarsdans aan 31 Desember 2016.
Bring jou vriende en familie en dans die nuwejaar in hier by Stoepsit.
- 3 Gang Ete met Dans @ R180 per persoon
- DJ – Disco and Sound
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede: