Oktober Veilingdatums in Mosselbaai

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai

Veilings Mosselbaai

Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Oktober 2016 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 11 en 25 Oktober by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veilingdatums vir Oktober 2016:

  • 11 Oktober om 11h00
  • 25 Oktober om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industriestraat, Voorbaai, Mosselbaai.

Vir meer inligting besoek gerus om webblad

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai