Nuwe Eienaars vir Bo Karoo Slaghuis Mosselbaai

Nuwe Eienaars vir Bo Karoo Slaghuis Mosselbaai

Nuwe-eienaars-vir-Bo-Karoo-Slaghuis

Slaghuis Mosselbaai

Bo Karoo Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai het nuwe eienaars! Kom besoek die slaghuis en ontmoet vir Jaco & Rene Joubert, voorheen van Vaalharts. Die slaghuis bied steeds top gehalte vleis en klante kan ‘n paar nuwe toevoegings te wagte wees.

Nuwe Eienaars vir Bo Karoo Slaghuis Mosselbaai
Besoek Bo Karoo Slaghuis vir puik diens en kwaliteit vleis en ander produkte.

Nuwe Eienaars vir Bo Karoo Slaghuis Mosselbaai