November 2017 Veilings in Mosselbaai

November 2017 Veilings in Mosselbaai

 

Dis weer veiling tyd op 14 en 28 November 2017 by Vredebest Veilings in Mosselbaai. Dagboek solank die datums want die veilings wil jy beslis nie misloop nie.

Vredebest Veilings in Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere aan wat insluit meubels, elektriese goedere, gereedskap en vele meer.

Alle veilings begin 11h00 by die perseel van Vredebest Veilings in Voorbaai.

November 2017 Veilings in Mosselbaai