Mosselbaai Veilings Oktober 2017

Mosselbaai Veilings Oktober 2017

Mosselbaai Veilings Oktober 2017

Vredebest Veilings Mosselbaai

Vredebest Auctioneers in Mosselbaai trek talle mense van oor die hele Tuinroete na hul veilings elke maand en Oktober 2017 sal geen uitsondering wees nie. Vredebest Auctioneers bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir Oktober 2017:

  • 3 Oktober – 11h00
  • 17 Oktober – 11h00
  • 31 Oktober – 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Auctioneers se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.

Mosselbaai Veilings Oktober 2017