Moeders Dag Ete in Mosselbaai

Moeders Dag Ete in Mosselbaai

Moedersdag-Sondagmiddagete-Mosselbaai

 

 

 

 

 

 

 

Kom bederf jou Moeder met ‘n heerlike 3-gang Sondag ete 12 Mei 2019 by 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai. Bespreek vroegtydig jou tafel. Kostes beloop R 250 per persoon en kinders onder 10jaar is halfprys.

Moeders Dag Ete in Mosselbaai

Voorgereg:

Butternut Sop met ‘n bun

Hoofgereg:

Lamsboud met gravy
Hoender Fillet met spek toegrdrai met sampioen sous
Kerrie Afval
Beestong met mostert sous
Rys wit of gegeur en stampmielies
Pampoen Poffers met Karamelsous
Blomkool met wit sous en Franse groenbone
Baba Wortels, erte en mielies gemeng
3 Boonslaai, Beetslaai en Griekseslaai

Nagereg:

Malvapoeding en Sagopoeding met vla en roomys

Kontak 4 Cousins Bar and Bites vir meer inligting en om te bespreek.

Moeders Dag Ete in Mosselbaai