Kunsbenodighede in die Langeberg Mall Mosselbaai

Kunsbenodighede in die Langeberg Mall Mosselbaai

Creative-Talents-Kunsbenodighede-Mosselbaai

 

 

 

 

 

 

 

Redding Boeke en Bybels in die Langeberg Mall Mosselbaai is trots om aan te kondig dat hulle nou ‘n verskaffer is van Creative Talents se kunsbenodighede. Hulle verskaf reeds die volgende produkte en is steeds aan die uitbrei.

  • Creative Talents ‘Craft Paint’
  • Creative Talents Materiaalverf
  • ‘n Reeks Creative Talents ‘Chalk Paint’
  • ‘Fabric Serviette Podge’
  • ‘Texture Paint’
  • ‘Tough as Nails Varnish’
  • ‘Gel Medium’
  • ‘Fast Crack’
  • ‘Antique Rust’
  • Asook ‘n reeks ongeverfde houtartikels.

Kunsbenodighede in die Langeberg Mall Mosselbaai

Daar sal voortaan weeklikse kunsvlyt klasse by Redding Boeke en Bybels aangebied word. Meer inligting hieroor sal later deur gegee word.

Kunsbenodighede in die Langeberg Mall Mosselbaai