Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai
Mosselbaai Sondagmiddagete Vleesbaai
Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai. Hulle bied smullekker Kontrei-kos Sondag 4-gang middagetes aan elke eerste Sondag van die maand en is oop vir funksies en troues deur die jaar.
Bring jou vriende en familie vir ‘n lekker bederf op Sondag 3 Februarie 2019 slegs 20km vanaf Mosselbaai.
Stoepsit Sondagmiddagetes Kostes 2019
- Volwassenes: R 200.00
- Kinders onder 12: R 100.00
- Voorskoolse Kinders: R 50.00
- Pensionarisse ontvang 15% afslag op etes.
Besprekings is noodsaaklik.